Tuesday, July 20, 2010

*** My klere ***

Kyk hoe mooi lyk ekke in my rokkie en hierdie "cute" sykouse wat mamma vir my gekoop het. Ekke hou van rokkies en ekke gaan nog baie dra.


Posted by Picasa

Tuesday, July 13, 2010

Tummy time

 
 
Posted by Picasa

~~ MY "MOO-MOO" ~~

Mamma het my en "Moo-Moo" afgeneem. My koei teddie is my gunsteling en ons altwee het pienk aan.Kyk hoe mooi lyk ons...

 
Posted by Picasa

Sunday, July 4, 2010

Glimlaggies

 

 

 

 
Posted by Picasa

Doop

Ekke is die 27/06/'10 gedoop. Pappa en mamma sĂȘ ekke was baie soet gewees en ekke het nie eers gehuil toe die dominee die lekker water oor my voorkop gevee het nie.

 

 

 

 
Posted by Picasa

Tuesday, June 15, 2010

Panda klere

Ekkke is n panda beer. Lyk ek nie te mooi nie?





Posted by Picasa