Wednesday, March 31, 2010

Mariska Lambert is gebore


Hallo almal ek is gebore op die 27/03/2010 om 00:19 en het 3.29kg geweeg.

Sunday, March 7, 2010

Klere was

Mamma sĂȘ sy kan nie glo hoe baie klere ek alreeds het nie.