Monday, October 31, 2011
Kleine kuikens...
Monday, August 22, 2011
Klim en klouter.....
Ekke het myself geleer om op die meubels te klim en toertjies te doen. Ekke is nogal baie goed. Mamma sê ek maak haar senuwees klaar. Ai, wat dit ookal beteken; dit kannie te erg wees nie, want sy is nog baie lief vir my xxxxxx
Thursday, August 11, 2011
Monday, August 1, 2011
~~~ My eie kombuis ~~~
Friday, July 8, 2011
Lekker
Thursday, July 7, 2011
Wednesday, June 29, 2011
Ekke is 15 maande oud.
Thursday, June 9, 2011
Tuesday, May 10, 2011
Kyk hoe mooi lyk my kamer.
Thursday, May 5, 2011
*** My friend lollipop ***
Wednesday, May 4, 2011
My eerste verjaarsdag!!!
Tuesday, May 3, 2011
Monday, March 14, 2011
Pappa help...
Pappa het die 7de Maart verjaar en ekke het hom gehelp om sy geskenk oop te maak. Dis baie lekker om papier te skeur en te eet...
Wednesday, February 23, 2011
Saturday, February 19, 2011
DANS
Ekke is sooo bly as pappa in die middae van die werk afkom. Ons dans elke middag en ekke hou baie,baie van dans!Dit is baie lekker.
Monday, February 7, 2011
"I LOVE PASTA BOLONAISE"
Ekke het nou die aand so lekker geeet. Die kos was orals, oor my mond, oor my gesig, oor my hare en orals oor my eetstoeltjie. Dit het mamma n rukkie gevat om my oranje gesig skoon te kry en alles uit my hare uit te was. Ekke is weer skoon. Tot volgende keer :)
Wednesday, January 26, 2011
BADTYD
Ekke hou baie van bad, dis die beste tyd van my besige dag! Ekke speel met my visse en diere wat jy teen die kant kan plak en as ons hare was lyk my hare altyd so snaaks... he he he
Tuesday, January 18, 2011
Sunday, January 16, 2011
One step,two step, three step.....
Ekke het begin Januarie begin loop met n paar tree wat nou al gevorder het tot n loop van 6-9 tree.Mamma sukkel nog om my af te neem.Sy is elke keer te laat met die kamera.Ai,ekke hoop sy neem my binnekort af sodat ons dit op die blog vir julle almal kan sit.So toe sit ons maar hierdie mooi foto van die wolke op.Ekke het mos hoer hoogtes bereik....
Uitstappie
Ons was Hamilton toe gewees en het gaan piekniek hou by die Hamilton Gardens. Ek en pappa het ook vir die voeltjies en eende brood gegee. Hulle het te lekker geeet en ekke het dit baie geniet.
Sunday, January 9, 2011
Subscribe to:
Posts (Atom)







































