Saturday, February 19, 2011

Musiek ~~~

DANS

Ekke is sooo bly as pappa in die middae van die werk afkom. Ons dans elke middag en ekke hou baie,baie van dans!Dit is baie lekker.

 
Posted by Picasa

Monday, February 7, 2011

"I LOVE PASTA BOLONAISE"

Ekke het nou die aand so lekker geeet. Die kos was orals, oor my mond, oor my gesig, oor my hare en orals oor my eetstoeltjie. Dit het mamma n rukkie gevat om my oranje gesig skoon te kry en alles uit my hare uit te was. Ekke is weer skoon. Tot volgende keer :)

 

 

 
Posted by Picasa