Mariska en Ernest Lambert
Tuesday, November 23, 2010
Ek die laaste twee weke
Ekke het baie besig geword vandat ek nou kan kruip.Ekke klouter op mamma en pappa, staan teen die banke en deure op en is orals.Mamma sĂȘ ek hou haar besig deur die dag? Ek dink nie so nie, ek hou daarvan om orals te wees. Ekke wil nie iets mis nie.
Monday, November 22, 2010
"An apple a day keeps the doctor away"
Thursday, November 4, 2010
KYK HOE KRUIP EKKE!!!
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)