Monday, February 22, 2010

Ooivaars ~ 13 Februarie

Anthonie & Hesté het my lekker verras met 'n ooievaars tee.
Ek & Mariska het baie oulike geskenkies gekry.
Dankie almal wat die dag vir my spesiaal gemaak het.




35 Weke