Wednesday, January 18, 2012
Friday, January 13, 2012
Boetie groei elke dag....
Ouma Suzette kom kuier.
Oom Mark en tannie Lize kom kuier!!!



Oom Marky en tannie Lizie het ook vir ons kom kuier. Dankie vir ons geskenkies en n baie lekker kuier. Ekke het lekker gespeel en nuwe speletjies geleer. En hulle het vir boetie vasgehou en ook bottel gegee en gehelp om die nare winde uit te slaan. Baie lief vir julle en ons hoop om julle gou weer te sien.xxx
Oupie kom kuier uit Suid-Afrika
My boetie....
Subscribe to:
Posts (Atom)








