Monday, October 31, 2011

Kleine kuikens...




Ons het 5 klein kuikens wat pappa naby die huis gesit het sodat ekke hulle in die dag kan dophou. Hulle is sooo mooi.

Monday, August 22, 2011

Klim en klouter.....

Ekke het myself geleer om op die meubels te klim en toertjies te doen. Ekke is nogal baie goed. Mamma sĂȘ ek maak haar senuwees klaar. Ai, wat dit ookal beteken; dit kannie te erg wees nie, want sy is nog baie lief vir my xxxxxx

Thursday, August 11, 2011

My eerste hamburger :)


Ekke het gisteraand my eerste hamburger geeet. Dit was sommer baie,baie lekker gewees.Yummy....

Monday, August 1, 2011

Kyk hoe klim ekke op die bank :)

~~~ My eie kombuis ~~~




Ekke het n kombuis gekry met baie goeters saam met dit. Ekke kan nou kosmaak, bak en ook tee maak. Ekke maak elke dag vir pappa en mamma lekker kos en tee in my kombuis.

Friday, July 8, 2011

Lekker




Ekke het na my middag slaapie n snack geeet en water gedrink en toe lekker geteken op die mat. My hare lyk so deurmekaar omdat ekke so lekker geslaap het...