Thursday, August 11, 2011

My eerste hamburger :)


Ekke het gisteraand my eerste hamburger geeet. Dit was sommer baie,baie lekker gewees.Yummy....

Monday, August 1, 2011

Kyk hoe klim ekke op die bank :)

~~~ My eie kombuis ~~~




Ekke het n kombuis gekry met baie goeters saam met dit. Ekke kan nou kosmaak, bak en ook tee maak. Ekke maak elke dag vir pappa en mamma lekker kos en tee in my kombuis.

Friday, July 8, 2011

Lekker




Ekke het na my middag slaapie n snack geeet en water gedrink en toe lekker geteken op die mat. My hare lyk so deurmekaar omdat ekke so lekker geslaap het...

Wednesday, June 29, 2011

Ekke is 15 maande oud.



Ekke word nou n groot dogterjie. Ekke was vandag by die kliniek vir my 15 maande besoek. Ekke weeg 10,9kg en is al 81cm lank. Die tannie sĂȘ ekke doen baie goed en is n klein prinsessie. Ekke is my pappa se prinsessie en my mamma se liefie.