Tuesday, May 10, 2011

Kyk hoe mooi lyk my kamer.




Mamma het prentjies teen my muur in my kamer opgesit. Ekke hou baie van diere en nou lyk my kamer alte mooi ;)

Thursday, May 5, 2011

*** My friend lollipop ***



Pappa het my eerste suigstokkie vir my gekoop. Ekke het nie geweet n mens kry suigstokkies nie??? En dis baie yummy.....mmmm

Wednesday, May 4, 2011

My eerste verjaarsdag!!!




Ekke weet dit was al baie lank terug gewees. Die blog het vir n ruk nie gewerk nie, maar hier is foto's van my verjaarsdag. Die tema was 'ladybugs'. Mamma en tannie Hes het hierdie baie mooi koek vir my gemaak. Ekke het baie lekker partyjie gehou :)

Monday, March 14, 2011

Lekker slaap op n warm dag zzzzz

Mamma sĂȘ ekke lyk soos n engeltjie as ekke slaap...

 

 
Posted by Picasa

Pappa help...

Pappa het die 7de Maart verjaar en ekke het hom gehelp om sy geskenk oop te maak. Dis baie lekker om papier te skeur en te eet...


 

 
Posted by Picasa