Ekke het nou die aand so lekker geeet. Die kos was orals, oor my mond, oor my gesig, oor my hare en orals oor my eetstoeltjie. Dit het mamma n rukkie gevat om my oranje gesig skoon te kry en alles uit my hare uit te was. Ekke is weer skoon. Tot volgende keer :)