Tuesday, June 15, 2010

Panda klere

Ekkke is n panda beer. Lyk ek nie te mooi nie?





Posted by Picasa

Ekke en Pappa


Ekke hou baie daarvan om by pappa te sit en dan vertel ek vir hom lang stories van hoe my dag was. Baie liefies vir jou pappa!
Posted by Picasa

Ek,Pappa en Mamma

Posted by Picasa

Friday, June 4, 2010

Baie dankie

Baie dankie aan almal vir my mooi geskenke. Dankie oupa en tannie Christene vir my pakkie klere wat ek ook verlede week gekry het. Baie lief vir julle almal. ***MWAH***
Posted by Picasa

Die Muis

Mamma het haar muis teddie vir my gegee. Kyk net hoe groot is my teddie. Ekke sal haar nog verby groei en dan gaan ekke lekker met haar speel...

Posted by Picasa
Ouma het vir ons kom kuier en sy help mamma bietjie met my. Ouma het vir my my bottie gegee.

 
Posted by Picasa

~~~ Hande ~~~

Ekke het my hande ondek. Hulle is aan my arms vas en ekke het ook vingers. Ekke hou daarvan om my vingers te suig...

 
Posted by Picasa